Oorsprong van ons materiaal
Die ontwikkeling van die materiaal wat Moria bemark, het in 1996 begin. Die vakinhoude en onderwysbeleid van die staatskole het begin verander
Vakke en leerareas
Vir graad R tot graad 9 word al die voorgeskrewe verpligte leerareas aangebied. Dit sluit die volgende vakke in:
Hulpmiddels
Vir die Grondslagfase word onderrighulpmiddels saam met die boeke verskaf.
Evaluering en eksamens
Grade 1 tot 9 se kwartaalikse evaluering is die ouers se verantwoordelikheid en verskillende evalueringstegnieke kan gebruik word, byvoorbeeld:
