Alle handboeke en hulpmiddels voldoen aan die hoogste vereistes, soos gestel deur die Onderwysdepartement, en veel meer. Ons vergelyk buitelandse onderwysstelsels en streef na die hoogste akademiese standaard. Goeie beskikbare skoolboeke word gebruik, ons skryf ons eie Moriapublikasies en kontrakteer ook skrywers om vir ons te skryf. Alles trou aan die Christelike opvoeding- en onderwysstyl van Moria Tuisskool.
Hieronder is enkele voorbeelde van boeke en hulpmiddels soos deur ons gebruik:
|
|
Jaarbeplanner Graad 6
|
Wiskunde Graad 4
|
|
|
Voorgeskrewe werk
|
Ander Tale en hulpmiddels
|
|
|
Laboratoriumstel
|
Alles wat nodig is om ons kinders |